befurniturestore2-header-icon4
We Deliver Nation Wide

RUAH Lyfolie (200ml)

Original price was: R137.00.Current price is: R124.90.

Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiëe olies en botaniese geure. Masseer hierdie olie oor jou hele lyf na ‘n warm bad. Bederf ‘n geliefde met sagte streling wanneer ‘n moeë siel gekoester moet word. Gebruik dit ook vir spesifieke sportbesering of sportmasserings. Self kinderlyfies kan met vrymoedigheid gevryf word.

 

Bestandele:

Vinifera (Grape) Seed Oil, Ruah Aroma

Additional information

Join Waitlist We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.