befurniturestore2-header-icon4
We Deliver Nation Wide

RUAH Epsom Badtee (260g)

Original price was: R72.00.Current price is: R69.90.

Roosmaryn en Lavandula

Ruah badtee is ’n mengsel van Epsom sout, son gedroogde kruie, essensiële olie en hawermout. Epsom sout bestaan uit ’n samestelling van magnesium en sulfaat wat vinnig deur die vel geabsorbeer word wanneer jy daarin bad. Epsom sout help jou liggaam ontspan, verlig spierpyn en krampe, bevorder spier- en senuweefunksies en help om stresvlakke te verlaag. Epsom sout help ook om bloedsirkulasie in die liggaam aan te wakker.

Additional information

Join Waitlist We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.